Peer vorm liggaam oefeninge om gewig te verloor

Sun, 20th of Mar 2011
Om `n peer vorm liggaam te hê kan nogal lastig wees wanneer jy wil vet verloor in die bo been en sitvlak area. Vroumense met hierdie liggaams vorm tel gewoonlik vet maklik op in hulle heupe, dye en bene en het `n smal bolyf. Die fout wat meeste van hierdie vrouens maak waneer hulle probeer om gewig te verloor is dat ...

Lees verder

Watse liggaamstipe is ek?

Fri, 18th of Mar 2011
As jy oefening doen en sukkel alewig om gewig te verloor of te bou maak nie saak hoe hard jy probeer nie mag jy dalk die verkeerde dieet en oefen program volg vir jou liggaamstipe. Daar is 3 hoof liggaams vorme en hierdie word “samatotypes” genoem en word geklasifiseer deur ectomorphs, mesomorphs en endomorphs. Manlike liggaamstipes: Ectomorph : Herken deur `n maer en ...

Lees verder

Is ek `n endomorph liggaams tipe ?

Wed, 16th of Mar 2011
Dit is noodwendig om te weet waste liggaams tipe jy het as jy wil vordering sien om spiere te bou. Daar is 3 hoof liggaams tipes naamlik: Ectomorph : Herken deur `n maer en dun liggaam raam, lang dun arms, lae vet versameling en hoë metabolasie, ectomorphs vind dit moeilik om gewig op te tel. Mesomorph : Herken deur sterk en wye ...

Lees verder

Is ek `n mesomorph liggaams tipe ?

Mon, 14th of Mar 2011

Is ek `n ectomorph liggaams tipe?

Hoe om gewig op te tel en spiere te bou

Sun, 13th of Mar 2011
Is jy moeg om maer te wees? Wil jy spiere bou en gewig optel maar weet nie hoe nie? Ek was maer tot in my laat 20’s maar ek het dit verander en ek sal jou ook wys hoe om dit te doen. Ek het nie net my self vertroue veelvoudig verbeter nie maar ek voel wonderlik en gesond. As jy ...

Lees verder

Hoe om gemotiveerd te bly vir oefening

Sat, 12th of Mar 2011
Om gemotiveerd te bly om te oefen kan soms moeilik wees vir meeste mense, maar ek neem aan omdat jy hier lees wil jy graag iets daaraan doen. Dis wonderlik ! Kom ons begin en kyk wat jy kan doen om motiveering te bou. Het jy geweet dat as jy vir 6 maande oefen en gereeld gym toe gaan en dan ...

Lees verder

Hoe om doelwitte te maak vir liggaamsbou

Sat, 12th of Mar 2011
Die vinnigste manier om jou doelwitte te bereik met liggaamsbou is om baie duidelike doelwitte te maak. Soos met enige ander doelwit in die lewe is doelwitte vir liggaamsbou baie belangrik. As jy een van daai mense is wat dink om doelwitte te stel is `n mors van tyd, dan moet jy weer dink. Heelwat studies was gedoen op mense wat ...

Lees verder

Hoekom is my spiere seer na oefening?

Fri, 11th of Mar 2011
Die eerste keer toe ek ooit in `n gym ingestap het was dit baie opwindend. Ek kon nie wag om te begin oefen nie selfs al wat dit baie intimideerend om almal om my sien wat groot en sterk is. Min het ek geweet dat ek die volgende dag onder verskriklike spier pyn gaan ly. Daai oggend was my arms gebuig ...

Lees verder